BB504 - LODGE GELEENTHEID OP DIE XAU MEER, BOTSWANA

  • LAKE XAU
  • 2
  • WATERFOWL
  • 3
  • 1
P 1,300,000.00
  • Lot Size: 9495 sqmt
  • Floors: 0
  • Parking:
Description:
LODGE GELEENTHEID OP DIE XAU MEER (VOORGESTELDE 12-KAMER GASTEHUIS
About property

'n Stukkie grond met baie potensiaal ..... Flamingo Lodge, geleë in die Boteti/Mopipi area verteenwoordig 'n voorgestelde, 12-kamer-gastehuis met geassosieerde fasiliteite vir toeriste op die oewer van die Xau Meer. Die Lodge het uitstekende uitsigte van die Xau Meer waar aktiwiteite soos visvang en bootritte geniet kan word. Hierdie omgewing is ideaal vir die voëlliefhebbers ! Hierdie eiendom is 200km vanaf Gaborone en sowat 50km vanaf die Nwetwe Pan en 120km vanaf die Sua Panne. Xau Meer word gevoer deur die Boteti Rivier (Nie elke jaar nie), wat 'n oorloop is van die Okavango Delta, en wanneer hierdie Meer water hou, is dit een van Afrika se belangrikste vleilande vir watervoëls.

DIE VOORGESTELDE ONTWIKKELING SAL BESTAAN UIT;

AKKOMODASIE:

- 12 kamer gastehuis met

ADMINISTRASIEBLOK;

- Kliënt wagkamer;

- Ontvangs;

- "server room";

- Handwerk winkel;

- "cocktail bar";

- 'n gang;

- Personeel badkamers; en

- 2 Kantore.

RESTAURANT;

- Eetsaal;

- kombuis;

- Spens;

- Stoorkamer;en

- Peroneel & gastebadkamers.

KONFERENSIESAAL;

-Ingang stoep;

- konferensiesaal met 'n kapasiteit van 80 gaste;

- Gang;en

- Gaste badkamers

SWEMBADKROEG:

- Kroegarea

- Speletjiesarea

-Stoorkamer;en

 

Die hekhuisie sal bestaan uit een enkele kamer.

EIENDOM WAARDASIE:

'n Eiendom waardasie was in 2014 gedoen en die waardes (na die ontwikkeling bevredigend voltooi is), is as volg; Markwaarde; BWP 8,340,000-00

Features

Land Information

Lot Size: 9495 sqmt
Location
Information
Related properties
Properties in same Property type
BB575, Lodge te koop in Kasane
Te Koop P 12,000,000.00
BB583, MAUN Gastehuis te koop
Te Koop P 5,350,000.00