BotswanaConnect
is ‘n Botswana geregistreerde maatskappy Ons doel is om persone wat van voorneme is om die sterk ekonomie en stabiele mark van Botswana te betree, met raad en daad by te staan, met ondervinding wat ons oor die laaste twintig jaar in Botswana opgedoen
het.
BotswanaConnect is jou alles-in-een toegangspoort na die wêreld van Botswana. Ons bestaan uit 'n span van 3, hardwerkende en passievolle individue wat u in elke aspek sal ondersteun in die reis na en penetrasie in Botswana.
Ons
missie en visie is eenvoudig. Ons streef daarna om 'n betroubare voertuig te word waarmee enige individu hul reis na die Republiek van Botswana, deur middel van ons eie vaardighede en kennis en dié van ons wydverspreide kontakte
in Botswana kan onderneem. Die bou van 'n sterk verhouding met ons kliënte is vir ons van groot belang sowel as die positiewe uitkoms van elke transaksie. Dit is dus ons visie in alle situasies wat op ons aandag wag.
Ons Direkteure het baie jare se ondervinding in Botswana. Hierdie kragpaartjie is ook eienaars van Amatrix Developments en het in 2004 'n eiendom in Pilane, Botswana, aangekoop, waarop daar tans 'n suksesvolle winkelsentrum staan (sien:
https://www.time.co.bw/index.php/commercial-projects/current-projects/pilane ). Die oorblywende deel van hierdie eiendom, van 6,5 hektaar, word tans ontwikkel in 'n kliniek-, diensstasie-, behuising- en kleinhandel-komponent.
Danie, een van ons direkteure, gepraktiseer sedert 1991 as prokureur in Suid-Afrika. Alhoewel hy nie in Botswana geregistreer is nie, werk Danie in samewerking met 'n regsfirma in Gaborone, in Botswana.
Albei ons direkteure besoek Botswana gereeld en bied hulle kennis en teenwoordigheid tot hul kliënte se voordeel aan.
Ons Direkteure het baie jare se ondervinding in Botswana. Hierdie kragpaartjie is ook eienaars van Amatrix Developments en het in 2004 'n eiendom in Pilane, Botswana, aangekoop, waarop daar tans 'n suksesvolle winkelsentrum staan (
www.time.co.bw/index.php/commercial-projects/current-projects/pilane ). Die oorblywende deel van hierdie eiendom, van 6,5 hektaar,
word tans ontwikkel in 'n kliniek-, diensstasie-, behuising- en kleinhandel-komponent.
Danie, een van ons direkteure, gepraktiseer sedert 1991 as prokureur in Suid-Afrika. Alhoewel hy nie in Botswana geregistreer is nie, werk Danie in samewerking met 'n regsfirma in Gaborone, in Botswana.
Albei
ons direkteure besoek Botswana gereeld en bied hulle kennis en teenwoordigheid tot hul kliënte se voordeel aan.
Tel:
+27 12 811 0609
Sel:
+27 83 263 6310
Sel:
+267 76233204
Faks:
+27 86 500 2656
E-pos:
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Posadres:
P.O. Box AD123ADD
Kgale
View
Botswana
P.O.
Box 11337
Tiegerpoort, RSA
0056