Maatskappy-registrasie

`n Buitelander mag `n maatskappy in Botswana besit en/of direkteur daarvan wees.

Ons staan u by:

  • om u eie maatskappy te registreer; en
  • `n bankrekening in Botswana te bekom.

Copyright 2018. All Rights Reserved.