BB515 - WILDSPLAAS TE KOOP IN DIE KWENENG DISTRIK, BOTSWANA

  • KAKUMA IMG 2
  • DSC_5508
  • KAKUMA IMG 1
  • DSC_5516
  • KAKUMA IMG 3
  • DSC_5566
  • KAKUMA IMG 4
  • DSC_5594
  • KAKUMA IMG 5
  • DSC_5595
  • KAKUMA IMG 6
  • DSC_5602
P 23,000,000.00
  • Floors: 0
  • Parking:
Description:
DOWNLOAD ENGLISH ADVERT UNDER THE 'FEATURES' TAB - PROPERTY DOCUMENT (pdf)
About property

'n 12 maand lange jagseisoen hier op Kakuma
Ranch, 'n wildsplaas geleë in die Kweneng distrik
van Botswana, 12km weg van die teerpad na
Boatlaname en Gaborone ( Ongeveer 84km weg).


Kakuma spog met baie water, wild grensdrade; 2,4m hoog en 'n interne
padstelsel van 70km.


'n Lugtelling van die wild is in 2016 gedoen. Die telling is as volg;
Eland 240
Gemsbok 120
Wildebees 95
Zebra 90
Kudu 80
Kameelperd 2
Waterbok 29
Rooibok 35

Features

Land Information

Total acres: 4500 Hectares
Property document:
Location
Information
Related properties
Properties in same Property type
BB575, Lodge te koop in Kasane
Te Koop P 12,000,000.00
BB583, MAUN Gastehuis te koop
Te Koop P 5,350,000.00