BB508 - TOERISME GELEENTHEID IN RAKOPS, BOTSWANA

  • IMG 1
  • IMG 3
  • IMG 2
  • IMG 4
P 1,200,000.00
  • Floors: 0
  • Parking:
Description:
LODGE GELEENTHEID OP DIE RAKOPS RIVIER
About property

Geleentheid vir `n Lodge - planne reeds goedgekeur, by Rakops in sentraal Botswana. Die hoewe is gelee op die oewer van die Boteti-rivier wat nie standhoudend is nie, in sentraal Botswana, by Rakops. Rakops is sowat 60 km vanaf Mopipi en 70 km vanaf Xhumaga op die Suid-Westelike hoek van die Makadikadi-panne.

Dit is `n ideale oornag punt op die A30 toeristeroete tussen Johannesburg en die Okavango Delta, met Maun slegs sowat 200km en Lekhubu -eiland sowat 240km weg.

Die ingang na die Sentraal Kalahari Wildreservaat is slegs 45km weg en die ingang na die Makgadikgadi-panne Nasionale Park is slegs sowat 70km weg. Die Nxai-panne Nasionale park is ook net 130km weg.

Argiteksplanne is reeds goedgekeur vir die bou van die Lodge met 28 chalets en is beskikbaar.

Features

Land Information

Total acres: 2.1 Hectares
Location
Information
Related properties
Properties in same Property type
BB575, Lodge te koop in Kasane
Te Koop P 12,000,000.00
BB583, MAUN Gastehuis te koop
Te Koop P 5,350,000.00