BB569 - Plot te koop, Magodi

  • 3
  • 4
  • 5
  • 1
  • 2
P 2,600,000.00
  • Floors: 0
  • Parking:
Description:
Toerisme geleentheid 60m vanaf die Boteti Rivier
About property

Hierdie plot was 'n 40ha groot plot voor dat die Makgadikgadi Panne Nasionale Park 5 ha daarvan gesny het met hulle uitbreiding. Hierdie plot is 60m vanaf die Boteti Rivier en het mooi uitsigte van die Rivier en die diere wat daar kom drink.

 

Hierdie is 'n goeie toerisme geleentheid vir die wat 'n kampterrein of 'n lodge wil oprig. Hierdie area is bekend vir sy Zebra, Wildebeeste, voellewe en Kudu. Die plot is sowat 160km vanaf Maun en 300m vanaf die teerpad tussen Maun en Gaborone.

 

GEBOUE: GEEN

ELEKTRISITEIT: GEEN

SONERING: VOERKRAAL 

Features

Land Information

Total acres: 35 Hectares
Location
Information
Related properties
Properties in same Property type
BB575, Lodge te koop in Kasane
Te Koop P 12,000,000.00
BB583, MAUN Gastehuis te koop
Te Koop P 5,350,000.00