BB507 - VERKOOP - PLOT TE KOOP IN BORO,MAUN

P 450,000.00
  • Lot Size: 6068 sqmt
  • Floors: 0
  • Parking:
Description:
REEDS VERKOOP
About property

Beleggingsgeleentheid in Agro -Toerisme langs die Boro-hoofkanaal, wat aan die Thamalakane-rivier verbind, in die hartjie van die Okavango Delta.

Die bosryke plasie is gelee op die oewer van die rivier en kan deur middel van `n boot of padlangs bereik word, sowat 4 km buite Maun - naby internasionale lughawe en teerpad.

Ideaal gelee vir bootsafaris, huisbote, hengel, `n kampeerterein, lodge en/of landbou-aktiwiteite, wat die omgewing se wildritte, bootritte, staproetes en kampering kan aanvul.

Opgeleide gelisensieerde gidse beskikbaar om toeriste te vergesel.

Features

Land Information

Lot Size: 6068 sqmt
Property document:
Location
Information
Related properties
Related Properties
BB587, LODGE TE KOOP IN MAUN
Te Koop P 17,120,000.00
BB583, MAUN Gastehuis te koop
Te Koop P 5,350,000.00
Properties in same Property type
BB575, Lodge te koop in Kasane
Te Koop P 12,000,000.00
BB583, MAUN Gastehuis te koop
Te Koop P 5,350,000.00