BB516 - HOEWE TE KOOP IN OLIPHANTSDRIFT, BOTSWANA

  • Capture.PNG 5
  • land
  • Capture.PNG 1
  • fence
  • Capture.PNG 6
  • Capture
P 150,000.00
  • Floors: 0
  • Parking:
Description:
DOWNLOAD ENGLISH ADVERT UNDER THE 'FEATURES' TAB - PROPERTY DOCUMENT (pdf)
About property

Hierdie plasie is minder as 400m vanaf die Limpopo Rivier geleë, en het grensdrade reg rondom.

Dit is op die grens van Botswana en Suid-Afrika en minder as 70km vanaf die derdepoort-Sikwane grenspos.

Hierdie hoewe is geskik vir saai of groente verbouing.

TITELAKTE: 50 JAAR HUURPAG VANAF 14 APRIL 2008

SONERING: HOEWE

WATER: WATERREGTE UIT DIE LIMPOPO VIR BESPROEIING

ELEKTRISITEIT: GEEN. BPC AANSLUITING BY GRENSDRAAD

Features

Land Information

Total acres: 7.42 Hectares
Property document:
Location
Information
Related properties
Properties in same Property type
BB575, Lodge te koop in Kasane
Te Koop P 12,000,000.00
BB583, MAUN Gastehuis te koop
Te Koop P 5,350,000.00