BB514B - HOEWE TE KOOP IN KHWAI, BOTSWANA

  • IMG-20180522-WA0004
P 2,300,000.00
  • Floors: 0
  • Parking:
Description:
WATER-RYKE PLOT TE KOOP IN DIE OKAVANGO DELTA
About property

Khwai is die laaste "frontier" en in die volgende paar jaar sal daar geen verdere eiendomme hier verkoop word nie.

Wilde diere soos olifante, leeus, buffels,wilde honde, luiperde en ander klein en groot wild dwaal vry in hierdie area.

Die Moremi Wildsreservaat se ingang is slegs 5min weg vanaf hierdie plot en die Okavango Delta en die Chobe Nasionale Park is ook net 'n paar killometer weg, en Maun 'n vinnige 60km weg.

 

Features

Land Information

Total acres: 8.28 Hectares
Location
Information
Related properties
Properties in same Property type
BB575, Lodge te koop in Kasane
Te Koop P 12,000,000.00
BB583, MAUN Gastehuis te koop
Te Koop P 5,350,000.00