BB513 - 3 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP IN THABANTLE LANDGOED, BOTSWANA

  • bb513 img 21
  • bb513 img 18
  • bb513 img 17
  • bb513 img 23
  • bb513 img 25
  • bb513 img 28
  • bb513 img 30
  • bb513 img 32
  • bb513 img 2
  • bb513 img 3
  • bb513 img 5
  • bb513 img 8
P 3,850,000.00
  • Beds: 3
  • Floors: 0
  • Parking:
Description:
DOWNLOAD ENGLISH ADVERT UNDER THE 'FEATURES' TAB - PROPERTY DOCUMENT (pdf)
About property

Thabantle wildernis landgoed is 'n omheinde wildsreservaat, in die Suid-Oos Distrik van Botswana en 50km se ry vanaf Gaborone. Op die landgoed is daar kameelperde, zebras, elande, rooibokke, waterbokke, luiperde, ens, en 'n oorvloed van voëllewe.

Te koop op die landgoed; 6,3 hektaar erf met 'n drie slaapkamer (slaapkamers met waaiers) huis. 240m² onder dak, plus twee oorloop kamers wat as nog 'n slaapkamer omskep kan word indien nodig, 'n sitkamer (met waaier), eetkamer, kombuis, inloop spens, badkamer, voor- en agterstoep. Die badkamer en kombuis maak gebruik van geysers.

Daar is ook twee buite-geboue op die plot:

--> Een 3m x 3m, word gebruik as die battery en sonpaneelkamer,

--> Die ander is 'n skuur van 9m x 12m, verdeel in vyf kamers van verskillende groottes is- met die minimum werk kan dit omskep word in 'n ander drie slaapkamer huisie .

Daar is 'n konstante watertoevoer na die huis wat deur die landgoed beheer word. Verder is daar 'n reservoir en 'n boorgat wat nie toegerus is nie. Die rivier loop deur die onderkant van die plot wat die hoof Nnnyane-dam voed.

Features

Base Information

Bed: 3

Land Information

Total acres: 6.3 Hectares
Property document:
Location
Information
Related properties
Properties in same Property type
BB575, Lodge te koop in Kasane
Te Koop P 12,000,000.00
BB583, MAUN Gastehuis te koop
Te Koop P 5,350,000.00