BB503 - BEES/WILDSPLAAS TE KOOP IN NATA, BOTSWANA

P 54,000,000.00
  • Floors: 0
  • Parking:
Description:
DOWNLOAD ENGLISH ADVERT UNDER THE 'FEATURES' TAB - PROPERTY DOCUMENT (pdf)
About property

Hierdie plaas is 30km vanaf Nata, en 7km vanaf die teerpad na Maun/Nata, en word tans gebruik vir bees- en wild-boerdery. Hierdie is 'n goeie geleendheid om teen volle as 'n kommersiële onderneming bedryf te word, asook 'n toerisme bestemming aangesien die plaas so strategies tussen die gewilde Chobe en Ngami bestemmings lê. Die eienaar verkoop weens die feit dat hy wil aftree. Hierdie is 'n unieke geleendheid om 'n bees en wildsplaas as 'n lopende besigheid oor te neem.

Verbeteringe op die plaas:

• Die hoofplaashuis is in goeie toestand, en die tweede plaashuis is onvoltooid (6 slappkamer tot en met dakhoogte gebou).

• Oopplan stoor.

• Administrasie blok met ablusie fasiliteit.

• 9 Werkers kwartiere wat elk bestaan uit 'n enkelkamer, asook 2 ander kwartiere met 2 slaapkamers elk.

• Die braaiarea is gebou met beton mure met 'n sink dak.

• Vee-beheer fasiliteite sluit in; - 'n voerkraal - Oplaai en aflaai oprit - Vee voertrog - Reservoirs en drinktrogte - Die krale is uit behandelde pale gemaak.

• Die slagpale het 'n hoë dak met 'flyscreens', 'n betonvloer en staal deure.

•'n koelkamer

WILDTELLING 2016-2017;

• Eland 42

• Hartebeeste 175

• Rooibokke 335

• Koedoes 76

• Volstruise 50

• Springbokke 50

• Wildebeeste 154

•Zebras 12

Features

Land Information

Total acres: 17338.47 Hectares
Property document:
Location
Information
Related properties
Properties in same Property type
BB575, Lodge te koop in Kasane
Te Koop P 12,000,000.00
BB583, MAUN Gastehuis te koop
Te Koop P 5,350,000.00