BB542 - 4X4 BESIGHEID TE KOOP IN BOTSWANA

P 5,885,000.00
  • Square meter: 1209
  • Floors: 0
  • Parking:
  • Ref #: BB542
  • Type: Te Koop
  • Category: Besighede
Description:
DOWNLOAD ENGLISH ADVERT UNDER THE 'FEATURES' TAB - PROPERTY DOCUMENT (pdf)
About property

 

As jy op soek is na die ideale familiebesigheid, en jy geniet avontuur,
uitdagings en die boslewe weg van die stad en spanning, is dit is die
besigheid vir jou.

'n Gevestigde 18-jarige besigheid in die Noordelike dele van Botswana, die
toegangspoort tot die Okavango Delta, 'n wêrelderfenis gebied en gewilde
toeristebestemming.
Die eienaar wil aftree en plaas hierdie uitstekende besigheid in die mark.

Die besigheid handel in:
• 4x4-voertuigverkope, herstelwerk en onderdele
• verkope, herstelwerk en onderdele van trekkers
• boerdery-implemente - herstelwerk en verkope
• 'vehicle recovery service'
• 4x4 voertuighuur

Die besigheid is die grootste verskaffer van trekkeronderdele in die
Ngamiland-distrik. Ons instandhoudingspan lewer 4x4's, trekkers, safari en
boerdery toerusting dwarsdeur Ngamiland en die Okavango Delta.
Die besigheid ry, vlieg of vaar na afgeleë gebiede om te herstel, in stand te
hou en te herstel.

Die besigheid kliënte bestaan uit:
plaaslike safari besighede,
boere,
regeringsdepartemente,
departement van lugvaart en
private kliënte

Die besigheid besit:
• 'n eiendom met 'n pakhuis en werkswinkel
• kantore en
• 10 voertuie
Die maatskappy waarin die eiendom geregistreer is sal deel wees van die
pakket.Die besigheid besit ook 'n residensiële eiendom, 600 m vanaf die
werkswinkel.
Die koper van die besigheid sal ook die voorkoopreg hê om die residensiële
eiendom te koop.

Lys van Roerende Bates op 21 Mei 2018 wat ingesluit sal word in
enige moontlike verkoop van die besigheid:
1) Huur voertuie gewaardeer op datum van verkoping: (4x huur voertuie)
1.1) Toyota Land Cruiser Station Wagon 80 Series - Geskatte waarde P120
000-00
1.2) Toyota Land Cruiser Station Wagon 100 Series - Geskatte waarde P130
000-00
1.3) Toyota Hilux D4D dubbelkajuit - Geskatte waarde P250 000-00
1.4) Suzuki Escudu (Vitara 1.6 16 valve) - Geskatte waarde P45 000-00
2) Herstelvoertuie en Toerusting
2.1) Mercedes Benz 1417 4x4 kraanvragmotor - Geskatte waarde P260 000-
00
2.2) Isuzu 8 ton 'roll-back' - Geskatte waarde P175 000-00
2.3) Mercedes Benz Sprinter 2,5 ton motordraer - Geskatte waarde P90
000-00
2.4) Toyota Hilux D4D 4x4 3L diensvoertuig - Geskatte waarde P140 000-00
2.5) 2x dubbel-as sleepwaens - Geskatte waarde P35 000-00
2.6) 4x4 New Holand 5640 trekker - Geskatte waarde P140 000-00
2.7) Landini 2WD trekker - Geskatte waarde P30 000-00
3) Tweedehandse Boerdery Toerusting (Voorraad) - Geskatte waarde P300
000-00
4) Trekkeronderdele nuwe en gebruikte (Voorraad) - Geskatte waarde P500
000-00
5) 4x4 Voertuigonderdele nuwe en gebruikte (Voorraad) - Geskatte waarde
P700 000-00
(Voorraad- en onderdele-waardes kan van tyd tot tyd verskil)
6) Gereedskap en toerusting P300 000-00
SEE ADVERT ON PROPERTY24 BOTSWANA
7) Kantoor toerusting P70 000-00
8) Eiendom en die ontwikkeling daarop P1 800 00-00
9) 2x Skeepvraghouers 6 en 12 meter met rakke Geskatte waarde P55 000-
00
10) 2x Sleep-waterkarre 2000L en 6500L P50 000-00
11) Opwekkers petrol en diesel P120 000-00

Features

Land Information

Square feet: 1209 sqmt
Property document:
Location
Information
Related properties
Related Properties
Properties in same Property type
BB575, Lodge te koop in Kasane
Te Koop P 12,000,000.00
BB583, MAUN Gastehuis te koop
Te Koop P 5,350,000.00