BB549 - 4 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP IN MAUN

  • Capture 3
  • Capture 6
  • Capture 7
  • Capture 8
  • Capture 9
  • Capture 10
  • Capture 11
  • Capture 12
  • Capture 13
  • Capture 14
  • Capture 1
  • Capture 2
P 3,750,000.00
  • Beds: 5
  • Baths: 5
  • Lot Size: 1635 sqmt
  • Floors: 1
  • Rooms: 7
  • Parking: 6
Description:
NETJIESE 4 SLAAPKAMER HUIS MET 'N TUINHUISIE, IDEAAL VIR 'N GASTEHUIS IN MAUN (BOTSWANA) OP RIVIER OEWER
About property

Rivier-uitsig, enkelverdieping huis het 4 slaapkamers, 'n aparte kothuis, 'n swembad, kroegarea, en 'n stoorkamer.

HOOFHUIS (oppervlakte van 427.93 m2):

• Dubbel garage;

• Ingang stoep;

• Sitkamer;

• Kombuis met mosaiek teëls;

• Aparte opwas/wasgoed kamer met 'n dubbel-bak wasbak;

• Inloop spens;

• Kantoor

• Slaapkamer 1 en 2 het albei inloop-kaste,elk met 'n badkamer met 'n stort;

• Slaapkamer 3 het  'n inloop-kas en losstaande bad;

• Die hoofslaapkamer het 'n inloop-kas, 'n bad en 'n stort;

• Alle kamers is tenvolle toegerus met lugverkoelers en skuifdeure na die stoep/ kroeg en swembadarea.

APARTE KOTHUISIE (oppervlakte van 59.14m2):

•  Een slaapkamer met 'n stort;

• Toegerus met 'n Lugverkoeler en plafon-waaiers;

• Stoepie.

STOORKAMER (78.94m2): Oop ruimte

EKSTRAS:

• "Intercom";

• Alarm stelsel;

• "CCTV";

• Baksteen mure rondom (aan 3 kante) en palesade heining aan die agterkant, bedek met elektriese heining.

Features

Base Information

Rooms: 7
Bed: 5
Bath: 5
Living Areas: 2

Parking Information

Parking: 6
Garage description: Dubbel

Building Information

Number of Floors: 1

Land Information

Lot Size: 1635 sqmt

Amenities

Community Amenities
Swimming Pool
Exterior Amenities
Covered Patio
Garage
Interior Amenities
Central Air
Landscape Amenities
Lawn
Security Amenities
Burglar Alarm
Location
Information
Related properties
Related Properties
Properties in same Property type
BB575, Lodge te koop in Kasane
Te Koop P 12,000,000.00
BB583, MAUN Gastehuis te koop
Te Koop P 5,350,000.00