BB578 - 4 SLAAPKAMER HUIS TE KOOP IN SELEBI-PHIKWE

  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 11
P 1,285,000.00
  • Beds: 4
  • Baths: 3
  • Floors: 0
  • Rooms: 6
  • Parking:
Description:
4 Slaapkamer huis met 'n swembadjie te koop
About property

Netjiese 4 slaapkamer huis (800m2) met lugverkoeling te koop

- Hoof slaapkamer het lugverkoeling, a inloopkas en 'n en-suite badkamer met 'n stort en 'n bad.

- Daar is 'n bediendekamer.

- Linnekas in die gang.

- Elke slaapkamer het ingeboude kaste behalwe een van die kamers.

- Groot spens in die kombuis.

- Lugverkoeling in die sitkamer.

- Een Motorhuis.

- Daar is 'n muur met elektriese heinings reg rondom die huis.

- Klein stoep voor en 'n groot stoep agter met 'n swembadjie.

- Water en elektrisiteit is ten volle gediens.

Huurpag - 99 jaar vanaf Mei 2009

Features

Base Information

Rooms: 6
Bed: 4
Bath: 3
Location
Information
Related properties
Related Properties
Properties in same Property type
BB575, Lodge te koop in Kasane
Te Koop P 12,000,000.00
BB583, MAUN Gastehuis te koop
Te Koop P 5,350,000.00